Lucia Lodewyk

Volle name: Lucia Lodewyk

Ouderdomsgroep: 45 - 49

Beroep: Administratiewe assistent by Eerste Nasionale Bank

Aantal jare by klub: 5 jaar

Hoe lank hardloop jy al: ±7 jaar van stap na hardloop

Kilometers per week (tans - Julie 2009): 10 - 21

Gunsteling wedloop: Two Oceans

Gunstelinge hardloopskoene: Asics

Doelwitte vir 2009 (enige iets): Om my tyd vir 'n halfmarathon tot by 02:30 te bring

Ander belangstellings: Die kunste, hou van teater (musiekblyspele)

Gunsteling musiek: Instrumentele musiek, veral klavier

Laaste fliek gesien: He's just not that into you

Laaste boek gelees: Leef Voluit en Vreesloos deur Joyce Meyer

Ek eet graag: Pasta, seekos en braaivleis

Ek drink graag: Droƫ witwyn of rooiwyn (Merlot)

Wat doen jy met jou vrye tyd as jy nie hardloop nie: Swem graag, tuinmaak, fietsry

Wat weet bitter min mense van jou: Dat ek beskikbaar is vir 'n man na God se hart! Meer ernstig, ek is op 3 Julie 2004 met die Heilige Gees gemerk, volgens Openbaring 7, vers 3.