Dit is amper tyd vir die Herfspragfees. Dit vind plaas in die Hexriviervallei op 31 Mei. Daar is 'n bergfietsuitdaging, raakrugby en 'n hele paar afstande vir padatlete. Jy kan kies tussen 'n halfmarathon, 10 km, 5 km en daar is 'n 50 m vir die tjokkertjies. Die Jakkie Louw Band tree ook tydens die fees op.
Skakel 023 356 2041 / 2835 vir meer besonderhede.
(bron qvrp)
Skakel 023 356 2041 / 2835 vir meer besonderhede.
(bron qvrp)