Powerade Road League 2007

Die finale puntestand van die 2007 Powerade Uitdaagreeks vir massa deelname vir klubs is onlangs bekendgemaak.

Bellville het die 28ste plek behaal van die 72 deelnemende klubs met 464 punte. Top Form was eerste met 960 punte, Sanlam tweede met 954 punte en in die derde plek was Telkom met 886 punte.

(bron WPA)