Veldloop-uitslag UK 2008

In die eerste nuwe wedloop van die veldloop-seisoen het Elsire Roos die derde plek behaal in die 4 km wedloop vir senior vroue in 'n tyd van 16:01. Dit het plaasgevind teen die agterhange van Duiwelspiek by die Universiteit van Kaapstad.

(source qvrp)