Comrade foonsnol

Arrie Hougaard beplan 'n unieke gebeurtenis tydens die Comrades vir sy sportprogram op Radio Tygerberg. Hy gaan 'n paar ouens wat deelneem skakel en vra hoe hulle voel. Skakel gerus op 15 Junie in op Radio Tygerberg, jy kan moontlik iemand van die Bellville Klub ook hoor. Moet net nie die verkeerde indruk kry as sommige mense hyg of hard asemhaal in jou oor nie.