Die Party

Het jy toe die antie ingelig, die babawagter gereël en daai tweekleurige khakihemp sonder die gate gestryk? Die datum vir die klub se jaareindfunksie in gefinaliseer. Dit is 24 Oktober in die banketsaal by die Bellville Burgersentrum.