Viva Comrades Viva

Dit is tyd vir die groot trek Durban toe. Bellville Klub se inskrywings vanjaar is:

Dawid Burger, Pieter Carstens, Francois Kellerman, Frank Kellerman, Louise Kock, Marius Kruger, Johan Marnewick, Ishmael Moseme, Frik Nelson, Tiaan Roodt, Theo Swart, Erik Thiart, Danieel van der Merwe, Wessel van der Merwe, Wietsche Van Der Westhuizen, Noel Wessels en Gavin Wiggil

Op 7 Junie hou ons ’n Comrades-aand om afskeid te neem van die brawe siele. Dit is 'n bring-en-braai by die klubhuis om 18h00 vir ALLE lede. Vir diegene wat te min verversings saambring is daar ’n basiese kontantkroeg met baie billike pryse. Indien jy enige verdere inligting verlang skakel Ilana by 084 671 7763.