Bonitas Womens Day Challenge

Die ou maak-asof-jou-veter-los-is-en-steel-30 cm-truuk.


Michelle en Helen Zille tiekiedraai.


Michelle en Helen Zille volg op met die Tango.


Michelle en Helen Zille sluit af met 'n wals.












Soos elke jaar was daar diegene wat op pad van hul klere ontslae geraak het. (Ons vermoed sy wou die Vernon Koekemoer-wannabe wat so 'n entjie agter haar hardloop beïndruk.)


















Verskeie Bellville-atlete het na 'n besoek aan die gazebo gekla oor 'n vreemde prikkelende sensasie in hul kleintoontjies. Almal het iets gedrink, maar kon nie onthou wie dit vir hulle gegee het nie. Die polisie kon geen ander vingerafdrukke op die glase en bottels vind nie.



As 'n spesiale toegewing het hulle vanjaar Brakkies in die stadion toegelaat.

"Not much talent here. I think I will have some more of this ... What is this?"




Van agter (links na regs): Top Form, Top Form, Top Form, Top Form, Top Form, Top Form, Top Form en Top Form.




Singing in the Rain













Die nuwe Staar die Eier Gaar-tegniek:

1. Neem die pyp stewig in jou regterhand.

2. Staar stip na die geel sonder om die wit uit die oog te verloor.

(Moet die nie by die huis probeer sonder professionele toesig nie.)



Frik het die JC le Roux-dief sonder moeite ingehardloop, maar kon nooit die derde bottel vind nie.