2008 Golf Day Prize Giving


Goodie Bags vir Afrika


Terwyl die Van der Westhuizens geld tel maak Noel 'n tjek uit aan ene ... Schnapps?


Die Goodie Bag-sekuriteitswag was effe kamerasku.




Terwyl Wietsche staan en TV kyk gebruik Pieter die geleentheid om 'n prys aan homself toe te ken.









"Swaar dra, al aan die een kant"


Ons Golfdag-sekuriteitswag, Comrade Frik, spreek lawaaierige deelnemers aan.


'n Plaaslike kunstenaar giggel agter haar hand nadat een van haar skilderye vir 'n rekordbedrag opgeveil is.


Floyd wil by Wilna weet hoekom sy prys net een bottel wyn insluit en nie tien nie!