
Die dag het ongelukkig afgeskop met 'n onsmaaklike voorval toe twee helpers oor 'n bottel Schnapps begin toutrek het. As atlete kon ons egter iets positief in die situasie sien en het ons groot waardering vir die goeie reflektors op Helper Nr. 2 se tekkies.

Talle gholfspelers het 'n bloutjie geloop op hierdie gat. Die Schnapps het teen middag spoorloos verdwyn.

1 ... + ... 1 ... = ... ? ... 3? (Die Muskadel-gat)

The Fantastic Four exchanged their costumes for golf clubs to take part - or to linger at the
wet holes.

The Bellville Golf Course is known for it's variety of birdlife. Here we have a rather colourfull cock of the genus
Es wee surrounded by his chicks.

Daar is selfs gholf gespeel op die dag.
(Foto's Pieter Carstens)