Voet van Afrika Photos

Eerste in van ons atlete in die marathon, die Bellville Blits, Marius Kruger!
Frik Nelson staan sowaar stil vir 'n foto.
Johan Marnewick lyk asof hy net om die blok gehardloop het.


Elize Grobbelaar en Aletta du Toit net voor hulle omgedraai het om die keer die halfmarathon anti-kloksgewys te voltooi.


Pieter Carstens op pad!