Niel Joubert 2008 on November 30, 2008 Get link Facebook X Pinterest Email Other Apps Oom Gert SwanepoelBy die wyntafel v.l.n.r., agter, SW, Frikkie, Wietsche, Marius, Oom Gert, Ilana en Wenda.Voor, Yolande en Noel.Gavin en nog iemand kruip agter weg - dis NIE Dominee Johan NIE.Ilana lĂȘ by Die Bult.Ilana raak knorrig. Glo Gavin se skuld aangesien hy kwansuis nie kan besluit of hy wil hardloop of stap nie. Dominee Johan kyk toe.Daar is ongelukkig geen foto's van die partytjie na die tyd nie. Die fotograaf het hom op die sagte gras langs 'n bottel Shiraz gaan neervly.