Volle name: Pieter Adriaan Christiaan CarstensOuderdomsgroep: 40 - 49
Beroep: Finansiële Bestuurder, OK Franchise, Divisie van Shoprite Checkers
Aantal jare by klub: 5
Hoe lank hardloop jy al: 5 jaar padwedlope, tydens skool & studentejare middelafstande
Kilometers per week (tans - Januarie 2009): 50 - 70 km
Gunsteling wedloop: Bay to Bay
Gunstelinge hardloopskoene: Asics, Brooks
Doelwitte vir 2009 (enige iets): Two Oceans en Comrades suksesvol voltooi met so min as moontlik pyne - hopelik met bronsmedalje in hand.
Ander belangstellings: Sport in algemeen: Gholf, rugby, krieket, atletiek, tennis, sokker (English premiership)
Gunsteling musiek: Neil Diamond
Laaste fliek gesien: Ice Age
Laaste boek gelees: Infanta (Deon Meyer)
Ek eet graag: Broccoli - hoendergereg deur vroulief voorberei, pasta, braaivleis.
Ek drink graag: Bier, coke, rooiwyn
Wat doen jy met jou vrye tyd as jy nie hardloop nie: Speel gholf by Paarl Gholfklub
Wat weet bitter min mense van jou: (My vrou weet dit ook nie.)