Alle lede word uitgenooi na Bellville Atletiekklub-padafdeling se algemene jaarvergadering eerskomende Woensdag, 18 Maart 2009. Verrigtinge begin om 19h00 by die klubhuis in die Danie Uys-park, Boston.
Lede moet asseblief kennis neem dat twee poste op die bestuurskomitee vakant sal wees. Nominasies word gevra vir Dameskaptein en vir Bemarking.
Julle is welkom om vooraf 'n gratis glasie wyn of vrugtesap te geniet. Na afloop van die vergadering sal daar bier te koop wees.