Volle name: Lettie Greeff
Ouderdomsgroep: 50 - 59
Beroep: Radiografis
Aantal jare by klub: sedert September 1998
Hoe lank hardloop jy al: Sjoe! Van ek kan onthou.
Kilometers per week (tans - Maart 2009): 30 km
Gunsteling wedloop: Bay to Bay
Gunstelinge hardloopskoene: Asics
Doelwitte vir 2009 (enige iets): Two Oceans klaar te maak sonder krampe, soos in my jong dae
Ander belangstellings: Opleiding van Mammograwe
Gunsteling musiek: Beatles
Laaste fliek gesien: Ooo, dink dit was Pretty Women of so iets, nie 'n fliekvlooi nie.
Laaste boek gelees: How to improve Radiology workflow in a PACS
Environment
Ek eet graag: Pasta
Ek drink graag: Pienk melkskommel en soms Amstel
Wat doen jy met jou vrye tyd as jy nie hardloop nie: Lees oor opleiding
van personeel, werk nuwe voorlegings vir mammografielesings uit.
Wat weet bitter min mense van jou: Dat ek 30 jaar gelukkig met Philip getroud is, en uitsien na die volgende 30 jaar.