Die Bellville padatlete se jaarlikse Two Oceans Pasta-aand is op Woensdag 1 April om 19h00. Ter viering van die geleentheid bied ons 'n gratis, informele ete aan van alle lede. Vanjaar is daar 'n nuutjie in die vorm van twee kort aanbiedinge wat vir padatlete van nut kan wees.
Ons wil ook vanjaar van hierdie geleentheid gebruik maak om alle nuwe lede by die klub te verwelkom. Nuwe lede moet asseblief hulle bes doen om by te woon, sodat ons van nader kan kennis maak. Neem kennis dat almal uitgenooi word, nie net deelnemers aan die Two Oceans nie.
Die geleentheid vind plaas in die BBP-kamer (VIP Room) van die Bellville Atletiekstadion. Die datum, Woensdag 1 April, die tyd, 19h00.Die ete en vrugtesap sal gratis wees. Bier en wyn sal te koop wees.
Almal wat die aand gaan bywoon MOET asseblief laat weet teen Maandag 30 Maart om 12h00, deur 'n e-pos te stuur aan ilana@chartered.co.za of sw@chartered.co.za
Nie-lede wat wil bywoon is welkom @ R20 per volwassene en R10 per kind. Betaling kan by enige komiteelid gemaak word op die aand.
For our English speaking members a (very) free translation: There is a dinner in the VIP Room of the Bellville Athletic Stadium on the 1st of April at 19h00 which you must attend. Take note: We know where you live! Please let ilana@chartered.co.za or sw@chartered.co.za know before Monday at 12h00 that we need not come looking for you (with our pack of hunting dogs).