Louise Kock

Volle name: Louise Christine Kock

Ouderdomsgroep: 30 - 39

Beroep: Eiendomskonsultant

Aantal jare by klub: 5 jaar

Hoe lank hardloop jy al: 8 jaar

Kilometers per week (tans - Mei 2009): 65 km per week

Gunsteling wedloop: Comrades

Gunstelinge hardloopskoene: New Balance

Doelwitte vir 2009 (enige iets): Uitnodiging na die Puffer.

Ander belangstellings: Mense (ek kan vir ure hulle interaksie bestudeer) en enige vorm van Travel.

Gunsteling musiek: 80’s en klassiek, veral Mozart.

Laaste fliek gesien: Run Fatboy Run

Laaste boek gelees: Devine Esteem (altyd besig met een of ander selfhelp boek)

Ek eet graag: Boerekos (skorsies is nr 1 gevolg deur blomkool)

Ek drink graag: Koffie / Rooiwyn

Wat doen jy met jou vrye tyd as jy nie hardloop nie: Het nie veel tyd nie, maar spandeer dit graag met my familie.

Wat weet bitter min mense van jou: Ek is eintlik baie skaam.