Wietsche van der Westhuizen

Ivan die VerskriklikeVolle name: Wietsche Marthinus Ivan van der Westhuizen

Ouderdomsgroep: 50 - 59

Beroep: Eie Besigheid - Alarms / CCTV / Interkoms

Aantal jare by klub: 11 jaar & 3 maande

Hoe lank hardloop jy al: Padwedlope - vandat ek 15/16 is

Kilometers per week (tans - Maart 2009): 130 km per week

Gunsteling wedloop: Comrades

Gunstelinge hardloopskoene: New Balance

Doelwitte vir 2009 (enige iets): PB in Comrades (in my ouderdomsgroep)

Ander belangstellings: Speel graag gholf maar kry te min tyd daarvoor.

Gunsteling musiek: Dit hang af waarvoor ek lus is. Net nie Dana Winner nie!

Laaste fliek gesien: Slumdog Millionaire

Laaste boek gelees: 13 Uur, deur Deon Meyer

Ek eet graag: Baie groente

Ek drink graag: Gin & Tonic

Wat doen jy met jou vrye tyd as jy nie hardloop nie: Kyk graag sport. Speel pinball / Gholf op die rekenaar

Wat weet bitter min mense van jou: Ek hou nie van stilstit en niks doen nie. Dink gedurig aan nuwe goed om te doen/reël. (en ek sal graag 'n Karoo-plasie wil hê)