Koos van Niekerk


Volle name: Jacobus Ignatius Rademeyer van Niekerk

Ouderdomsgroep: 55-59

Beroep: Afgetrede predikant en tans huisagent

Aantal jare by klub: 20 jaar

Hoe lank hardloop jy al: 50 jaar, maar padwedlope vir 20

Kilometers per week (tans - Junie 2009): 20, 20, 75

Gunsteling wedloop: Riebeekberg Marathon

Gunstelinge hardloopskoene: New Balance, Asics en Brooks

Doelwitte vir 2009 (enige iets): Om nuwe dinge aan te pak

Ander belangstellings: Musiek, lees, welvaartskepping met vaste eiendom, vroue se gedagtes.

Gunsteling musiek: Klassiek, ligte klassiek, a capellagroepe, ligte moderne.

Laaste fliek gesien: Slumdog Millionaire

Laaste boek gelees: The Naked Ape

Ek eet graag: Afval

Ek drink graag: Black Label en halfsoet wyn - veral by vriende!

Wat doen jy met jou vrye tyd as jy nie hardloop nie: Kuier met Mart en ons kinders

Wat weet bitter min mense van jou: Ek is eintlik teruggetrokke en ordentlik