Gholfdag 2009

Ons bied vanjaar vir die negende agtereenvolgende keer 'n gholfdag aan by die Bellville Gholfklub. Vanjaar se datum is 16 Oktober.

Die kompetisie is in die 4 Ball Betterball Stableford-formaat.
Deelname is R1 600 per span (4 spelers).

Die inskrywingsfooi sluit in:

Pryse tydens die prysuitdeling
`n “Goodie bag”
Verversings op die baan (Verskeie nat gate)

Kontak Quintus by quintusvr@gmail.com so gou as moontlik om jou span in te skryf.
Maatskappye wat 'n promosie wil aanbied op die dag is ook welkom om ons te kontak.