Stellenbosch Universiteit is besig met nog 'n navorsingsprojek op langafstand atlete en is dringend opsoek na vrywilligers.
Die projek ondersoek die herstelproses met die hulp van kompressiekouse.
Indien jy tussen die ouderdom van 28 & 57 is en bereid is om die Bainskloof 63 km wedloop te hardloop op die 24ste September 2009, kontak asseblief vir Karen by die Sportwetenskap Departement 021 808 2818 / 082 098 5387 / researchproject2009@gmail.com.