Ilana Fourie


Volle name: Ilana Fourie

Ouderdomsgroep: 31

Beroep: Sekretariele bestuurder by ouditeurs firma

Aantal jare by klub: 3 jaar

Hoe lank hardloop jy al: 3 jaar

Kilometers per week (tans - September 2009): o vissies nog niks, maar beplan so tussen 10-15 km ‘n week asook die Runners 21km Challenge te doen, hehehehe

Gunsteling wedloop: Two Oceans

Gunstelinge hardloopskoene: Nike

Doelwitte vir 2009 (enige iets): Baie stadig te begin oefen vir die Comrades oor 3 jaar en die “knoop deur te hak”, hehehehehe

Ander belangstellings: Sakkie-sakkie

Gunsteling musiek: Country en wat op KFM speel

Laaste fliek gesien: 17 Again

Laaste boek gelees: Runners World (as dit tel)

Ek eet graag: Hamburger en Chips

Ek drink graag: Rooiwyn en whisky

Wat doen jy met jou vrye tyd as jy nie hardloop nie: My naels en “kuier” graag saam met vriende

Wat weet bitter min mense van jou: Sjoe waar begin ek ... ek is nie regtig “blonde” nie