Ouderdomsgroep: VeteraanBeroep: Geregistreerde verpleegkundige by Medicross Tableview
Aantal jare by klub: Ek dink 6 jaar, kan miskien langer wees.
Hoe lank hardloop jy al: Ek het eers begin loop vir oefening en toe aan die
hardloop gegaan en hardloop nog steeds na 9 jaar.
Kilometers per week (tans - November 2009): Ek doen so 50 - 60 km per week
,oefen vir die Winelands om te kwalifiseer vir die Two Oceans.
Gunsteling wedloop: Two Oceans Ultra Marathon
Gunstelinge hardloopskoene: Acics
Doelwitte vir 2009 (enige iets): Om 'n marathon binne 3 uur 45 te hardloop.
Ander belangstellings: Lees baie graag.
Gunsteling musiek: Bee Gees
Laaste fliek gesien: The 5th Commandmend
Laaste boek gelees: Afrikaanse romanse
Ek eet graag: Yogurt
Ek drink graag: Ek hou van 'n glasie rooiwyn wanneer ons kamp.
Wat doen jy met jou vrye tyd as jy nie hardloop nie: Ek en my man gaan ry
met die motorfiets oor naweke en ons kamp ten minste een keer per maand
saam met Tygerberg karavaan klub. Die drawery bly natuurlik nie agter by so
'n kamp naweek nie.
Wat weet bitter min mense van jou: Nee wat, ek steek niks weg nie.
(foto: Kenny White)