Sê jou sê - Brooks Phil Pansegrouw



Baie dankie aan ieder en 'n elk wat gehelp het om 'n sukses te maak van die Brooks Phil Pansegrouw-wedlope. Ons wil graag weet hoe julle die dag ervaar het, veral probleme wat julle gesien het of selfs aanbevelings wat julle kan maak (positief of negatief).

Klik op die "comments" skakel onder aan die pos en los jou bydrae. Jy kan kies om annoniem te bly.