Skoene te koop

Heinrich Heydenrych het 'n paar nuwe Asics Nimbus 11 (nommer 9) wat 'n vriend vir hom in Engeland gekoop het.

Die skoene is te klein vir Hein en hy wil dit verkoop vir 'n winskoop van R800.

Kontak Hein by heinhmselec@gmail.com