Ouderdomsgroep: Meester
Beroep: Bestuur ’n kontrak kontrakspysenieringsmaatskappy.
Aantal jare by klub: 1 jaar
Hoe lank hardloop jy al: So ± 10 jaar.
Kilometers per week (tans - Februarie 2010):
70+
Gunsteling wedloop: Knysna halfmarathon
Gunstelinge hardloopskoene: Asics Nimbus
Doelwitte vir 2010 (enige iets): Om die Comrades nog ‘n keer onder 11 uur te hardloop en my spoedboetes te verminder!
Ander belangstellings: Buitelug aktiwiteite, reis en om nuwe plekke te sien en te ervaar.
Gunsteling musiek: Alles behalwe jazz.
Laaste fliek gesien: Mamma Mia
Laaste boek gelees: Runner's World
Ek eet graag: Soesji
Ek drink graag: Rooiwyn
Wat doen jy met jou vrye tyd as jy nie hardloop nie: Spandeer tyd met my familie en vriende
Wat weet bitter min mense van jou: Ek haat roetine!