Ons gaan voort met die aand op Saterdag, 22 Mei vanaf 19h30 soos aanvanklik beplan.
Formaat van die aand sal bring-'n-braai wees.
- Bring asb julle eie eetgerei ,glase en drinkgoed(daar sal wel bier & Coke te koop wees)
- Die klub voorsien wel broodtafel, slaaie en pap as bykosse.
- Roosters en hout word voorsien.
Ons gaan 'n big screen oprig vir die 2 rugbywedstryde reeds vanaf 16h30.(Toegang R 10 - fondse gebruik vir Comrades kostes)
Die idee is dan om die "formele" gedeelte vanaf 21h15 af te handel.
Diegene wat vroeg wil eet kan dan eet voor 21h15 en diegene wat wil laat kuier kan daarna braai.
Die funksie is in die eerste plek vir BAK Comrades atlete en metgeselle, maar ander BAK lede/Comrades vriende is baie welkom.
Ek aanvaar dat die mense wat reeds bevestig het dat die Saterdag hul pas wel sal bywoon.
Kan die ander mense wat Vrydag verkies het of nog nie geantwoord het nie asb aandui of hul wel die aand kan bywoon.
Indien julle bewus is van vriende / ander lede wat gaan bywoon, gee asseblief ook hul getalle deur.
Umdloti groep
Vir diegene wat saambly in Umdloti groep - ek sal vanaand besonderhede uitstuur oor kamerindelings en vervoerreëlings.
Saterdag run
Ons gaan Saterdagoggend om 7h00 vanaf Mug & Bean Tygervallei as groep 'n 10 km doen en daarna eet by Mug 'n Bean.
Pieter Carstens