Op 31 Julie wil ons graag hê julle moet julle lyfies kom saamswaai tydens vanjaar se Winterdans.
Die dans word vanjaar aangebied by die Laerskool Bellville-Noord, Van der Stelstraat, Oakdale.
Besprekings kan vanaf volgende week by komiteelede gedoen word.
Vanjaar bedien ons kerrie en rys saam met die dans.
Koste:
Eie drinkgoed en glase moet asseblief saamgebring word.

- volwassenes @ R 75 per persoon.
- kinders 13 jaar en ouer @ R 50 per persoon
- kinders onder 13 @ R 25 per persoon