Bellville klub Prima Bande-wedloop op 6 Oktober is herdoop danksy 'n nuwe borg. - Sure 2 Endure.
Die Sure 2 Endure 10 km wedloop se wegspring en eindstreep verskuif na die Fox Fitness & Leisure Gimnasium in Belrailstraat, Bellville (agter Sanlam se hoofkantoor).