Junie se atleet van die maand is Lize-Marie Sahd.Lize-Marie het haar beste tyd in die 10 km met 31 sekondes verbeter in die UWC Fast and Flat.
Sy het net-net manlief Monty uitgestof vir die toekenning. Monty het sy beste tyd in dieselfde wedloop verbeter.