Volle name: Martin Scott
Ouderdomsgroep: Senior
Beroep: Business Development Manager - IT
Aantal jare by klub: 13 jaar
Hoe lank hardloop jy al: 13 jaar pad + 3 jaar baan = 16 jaar
Kilometers per week (tans - Julie 2010): 0 - dis te koud
Gunsteling wedloop: Cango Marathon – Seker omdat ek dit gehelp “organize” het vir 2 jaar toe ek daar in die weermag was, en dit nou kan hardloop.
Gunstelinge hardloopskoene: New Balance 1063
Doelwitte vir 2010 (enige iets): Om 5 wedlope te voltooi – Moenie lag nie, 2010 was nog nie gaaf met my nie.
Ander belangstellings: Rugby (kyk), krieket en gholf (speel) en kamp.
Gunsteling musiek: Ek het groot geraak op Elvis en Queen, maar ek “like” nog steeds vir Madonna.
Laaste fliek gesien: The Tooth Fairy – Iemand moet saam met die kinders gaan?
Laaste boek gelees: I have Life – Alison’s Journey deur Marianne Thamm
Ek eet graag: Alles, en baie daarvan.
Ek drink graag: Black Label / Olof Bergh en Coke Zero, met Eish ja.
Wat doen jy met jou vrye tyd as jy nie hardloop nie: Ek kan nie stil sit nie, dit verveel my tot die dood. Ek maak seker daar is altyd iets op die agenda, as Maret nie al klaar iets beplan het nie. Of dit nou ‘n braai is saam met vriende of huisskoonmaak, my hande moet besig bly ...
Wat weet bitter min mense van jou: Ek was ‘n baanatleet by Tygerberg klub, WP Brons Medalje 1990 vir 4 x 400m.