Volle name: Angelica Maria Palmer
Ouderdomsgroep: Senior
Beroep: Ek probeer om ʼn pligsgetroue Matie student te wees. :-)
Aantal jare by klub: 2010 is die eerste jaar wat ek vir ʼn klub hardloop.
Hoe lank hardloop jy al: Vandat stap vir my boring geraak het …
Kilometers per week (tans - Oktober 2010): So 20, met die occasional padwedloop uitgesluit. Ek maak meestal staat op my natuurlike aanvoeling vir hardloop.
Gunsteling wedloop: Ek love die Safari Halfmaraton en Two Oceans ... its a tie.
Gunstelinge hardloopskoene: Asics
Doelwitte vir 2011 (enige iets): Ek weet nie – dit is complicated. Ek lewe een dag op ʼn slag.
Ander belangstellings: Boeke, vriende, ek het nogal ʼn passie vir wyn en wynplase.
Gunsteling musiek: Alternative Rock. Ek dink die beste musiek kom uit die eighties uit.
Laaste fliek gesien: Inception. It was good!
Laaste boek gelees: Dear John van Nicolas Sparks. Sy boeke is gripping.
Ek eet graag: Jy kan my hart steel met sushi.
Ek drink graag: Wyn en bier.
Wat doen jy met jou vrye tyd as jy nie hardloop nie: Sosialiseer, swot, gym, wyntoere met goeie geselskap. Die see is my stil-plek.
Wat weet bitter min mense van jou: Ek is ʼn adrenalien junky. I love it when my heart is racing ...