Atleet van die maand vir die maand September is Corné Janse van Rensburg.Met skaars ’n handvol marathons onder sy belt het Corné ’n persoonlike beste tyd van 3:13:29 gehardloop tydens die Kaapstad Marathon.
Ons verwag nog verskeie goeie tye van Corné in die toekoms.