Bellville 2010 Toekennings

Die wenners van die onderskeie kategorieë by 2010 se prysuitdeling van die Bellville Padwedloopklub was:

Beste 10 km, Junior Dames - Monique Schwartz

Beste 15 km, Junior Dames - Wilandi van der Westhuizen

Beste Halfmarathon, Junior Dames - Wilandi van der Westhuizen

Beste 10 km, Senior Dames - Liesl Steenkamp

Beste 15 km, Senior Dames - Nadia le Roux

Beste Halfmarathon, Senior Dames - Glouda Smal

Beste Marathon, Senior Dames - Louise Kock

Beste Ultramarathon, Senior Dames - Lizette Murray

Beste 10 km, Senior Mans - Corné Janse van Rensburg

Beste 15 km, Senior Mans - Ryan Hammond

Beste Halfmarathon, Senior Mans - Corné Janse van Rensburg

Beste Marathon, Senior Mans - Bongani Plaatjie

Beste Ultramarathon, Senior Mans - Frank Kellerman

Beste 10 km, Veteraan Dames - Marian Cilliers

Beste 15 km, Veteraan Dames - Wilna White

Beste Halfmarathon, Veteraan Dames - Wilna White

Beste Marathon, Veteraan Dames - Wilna White

Beste Ultramarathon, Veteraan Dames - Louise Kock

Beste 10 km, Veteraan Mans - James Frazer

Beste 15 km, Veteraan Mans - Frik Nelson

Beste Halfmarathon, Veteraan Mans - Frik Nelson

Beste Marathon, Veteraan Mans - Frik Nelson

Beste Ultramarathon, Veteraan Mans - George van Schalkwyk

Beste 10 km, Meester Dames - Lettie Greeff

Beste 15 km, Meester Dames - Lettie Greeff

Beste Halfmarathon, Meester Dames - Lettie Greeff

Beste Marathon, Meester Dames - Amanda van der Merwe

Beste Ultramarathon, Meester Dames - Elnastien Kotze

Beste 10 km, Meester Mans - Desmond Rondganger

Beste 15 km, Meester Mans - Desmond Rondganger

Beste Halfmarathon, Meester Mans - Eise Geerts

Beste Marathon, Meester Mans - Wietsche van der Westhuizen

Beste Ultramarathon, Meester Mans - Wietsche van der Westhuizen

Beste 10 km, Groot Meester Dames - Marietha Herbert

Beste 15 km, Groot Meester Dames - Marietha Herbert

Beste Halfmarathon, Groot Meester Dames - Marietha Herbert

Beste 10 km, Groot Meester Mans - Philip van Gass

Beste Halfmarathon, Groot Meester Mans - Joppie Hattingh

Beste Marathon, Groot Meester Mans - Joppie Hattingh

Beste Ultramarathon, Groot Meester Mans - Francois Kellerman

Beste 10 km, Groot Groot Meester Mans - Gert Swanepoel

Beste 15 km, Groot Groot Meester Mans - Tienie van Zyl

Beste Halfmarathon, Groot Groot Meester Mans - Gert Swanepoel


Beste Junior, Dames - Wilandi van der Westhuizen

Beste Senior, Dames - Glouda Smal

Beste Senior, Mans - Corné Janse van Rensburg

Beste Veteraan, Dames - Wilna White

Beste Veteraan, Mans - Frik Nelson

Beste Meester, Dames - Lettie Greeff

Beste Meester, Mans - Wietsche van der Westhuizen

Beste Groot Meester, Dames - Marietha Herbert

Beste Groot Meester, Mans - Joppie Hattingh

Beste Groot Groot Meester, Mans - Gert Swanepoel

Junior Veldloop atleet van die jaar, Dames - Courtney Groener

Veldloop atleet van die jaar, Dames - Glouda Smal

Veldloop atleet van die jaar, Mans - Quintus van Rensburg


Meeste kilometers, Dames - Marize Edwards

Meeste kilometers, Mans - Frik Nelson

Meeste tydtoetse, Dames - Hantie Nelson

Meeste tydtoetse, Mans - Frik Nelson

Comrades Marathon, Eerste Dame - Louise Kock

Comrades Marathon, Eerste Man - Wietsche van der Westhuizen

Comrades "Moed, Durf en Daad" - Jannie Engelbrecht

Ultra Konings toekennings - Frik Nelson (vir die Comrades, Puffer en Karoo), Louise Kock (vir die Comrades, Puffer en Karoo) en Hilton Murray (vir die Comrades, Karoo en Hewat 100)


Atleet van die Jaar, Dames - Marietha Herbert

Atleet van die Jaar, Mans - Wietsche van der Westhuizen

Voorsitterstrofee - Noel Wessels

Nuweling van die Jaar - Corné Janse van Rensburg

Sotheby's Superster, Prestasie van die Jaar - Philip van Gass