Volgende jaar se Kango marathon en halfmarathon vind plaas op 26 Februarie.
Daar is reeds plek bespreek by De Hoek. Daar is 11 x vier slaapkamer eenhede @ R284-00 per nag per eenheid en 3 x ses slaapkamer @ R337-00 per nag beskikbaar. Daar gaan ook busvervoer wees na Oudtshoorn en terug @ ±R250-00 per persoon. Deposito’s vir die eenhede moet binne 2 weke betaal word om ons plek te verseker. Kontak Wietsche van der Westhuizen by by 083 656 2009 / wpsecurity@telkomsa.net.
Die naweek met die Vrydagaand se ete sal jou ongeveer R400-00 kos.