Volle name: Lize-Marie Sahd
Ouderdomsgroep: Senior
Beroep: Ouditeur
Aantal jare by klub: 2010 is my eerste jaar ...
Hoe lank hardloop jy al: Ek het baie jare aan baanatletiek deelgeneem, toe 'n bietjie afgevat, en is nou so net meer as 'n jaar op die pad.
Kilometers per week (tans - Oktober 2010): So 30km 'n week ... dis 'n stadige maand, besig met 'n comeback na siekte en die winter.
Gunsteling wedloop: Dis moeilik, ek geniet hulle almal - maar die Kango half, Knysna half en die Fast and Flat.
Gunstelinge hardloopskoene: Was 'n Nike mens, maar my man het my voorgestel aan New Balance, and the rest is history.
Doelwitte vir 2011 (enige iets): Om my kilometers op te kry, en die kilogramme af te kry. Wil baie graag 'n goeie Oceans doen - 2010 was 'n disaster!
Ander belangstellings: Ek is mal oor toer, naweke weggaan, en shopping!
Gunsteling musiek: Pearl Jam, en alle ou musiek.
Laaste fliek gesien: Gisteraand Funny People gekyk op Mnet - nie baie goed nie.
Laaste boek gelees: Besig met Girl with the Dragon Tattoo van Stieg Larson.
Ek eet graag: Amper alles - pasta, braaivleis, kaas.
Ek drink graag: Deesdae baie water, en naweke geniet ek my glasie wyn.
Wat doen jy met jou vrye tyd as jy nie hardloop nie: Ek werk in en om die huis - daars altyd iets wat gedoen moet word, maar ek geniet dit vreeslik om huis te speel.
Wat weet bitter min mense van jou: Ek weet nie ... maar ek is my man Monty se "biggest fan", eendag as ek groot is wil ek in Stellenbosch bly en ek wil nog eendag 'n boek skryf.