Johan van Zyl

Volle name: Petrus Johannes van Zyl

Ouderdomsgroep: 40 - 49 jaar

Beroep: Dominee

Aantal jare by klub: 8 jaar

Hoe lank hardloop jy al: 22 jaar

Kilometers per week (tans): Tussen 40 en 50 km.

Gunsteling wedloop: Two Oceans

Gunstelinge hardloopskoene: Asics

Doelwitte vir 2011 (enige iets): Om na verlede jaar se teleurstelling met beserings, weer 1000 wedloopkilometers in 2011 te voltooi.

Ander belangstellings: Kyk graag sport en dokumentêre programme, lees en kyk alles oor die Tweede Wêreldoorlog en stel baie belang in plaaslike en wêreldpolitiek.

Gunsteling musiek: Wye musieksmaak, van Dire Straits tot Sade (ligte jazz) en goeie Afrikaanse musiek.

Laaste fliek gesien: As it is in heaven

Laaste boek gelees: Exposure deur Alex Kava.

Ek eet graag: Vleis, rys en aartappels.

Ek drink graag: Coke.

Wat doen jy met jou vrye tyd as jy nie hardloop nie: Hou daarvan om blokkiesraaisels in te vul.

Wat weet bitter min mense van jou: Ek kyk nog Boomerang en het onlangs weer al die Jasper en Uile boeke gelees.