Andre in Washington

Andre van der Merwe het verlede naweek 'n 10km in Washington DC gehardloop. Sy tyd was 54 minute.

Hy was daar vir besigheid en het sommer 'n wedloop ingewerk. Dit was die Capitol Hill Classic 10 km.


bydrae: Rina van der Merwe