Atleet koop beeste met wengeld
SA se rekordhouer in die 400 m-hekkies LJ van Zyl gaan die prysgeld wat hy tydens die plaaslike atl…

SA se rekordhouer in die 400 m-hekkies LJ van Zyl gaan die prysgeld wat hy tydens die plaaslike atletiekseisoen gewen het, gebruik om vee te koop.