Bellville atletiekklub se oudste lid, oom Tienie van Zyl, gaan in die ouderdom van 80 jaar die Kaapstad Marathon aandurf in September.
Deel van die voorbereiding was om ’n slag ’n paar splinternuwe skoene aan te skaf.
Jannie Smal was by met die kamera toe oom Tienie TygerRunner in Bellville besoek het vir sy nuwe skoene.
’n Groep Bellville atlete gaan die oom vergesel tydens sy poging om die marathon te voltooi. Die afsnytyd vir die Kaapstad Marathon is 8 uur.

“Maar het jy al die storie gehoor ...”