Runner of the Month - April 2011

Atleet van die maand vir April is Corné Janse van Rensburg. Corné het PB's opgestel in die Glenryck 30 km, Pro Sano 10 km en die Two Oceans Ultra.