Volle name: Theresa Brand - Genadiglik was my ouers nie baie kreatief met tweede name nie.
Ouderdomsgroep: Senior Vroue
Beroep: Arbeidsterapeut
Aantal jare by klub: Ses maande en counting
Hoe lank hardloop jy al: Vir ewig. Ek is vroeg gebore want die gestil sittery was net een te veel.
Kilometers per week (tans): Probeer nog van my "lazy bones" ontslae raak na comrades. Ek verbeel my ek mag maar rus ... tans is selfs 10km 'n uitdaging!
Gunsteling wedloop: Two Oceans en Rawsonville 21 km off road
Gunstelinge hardloopskoene: Asics
Doelwitte vir 2011 (enige iets): Om elke oomblik te geniet!
Ander belangstellings: Behalwe my man, my familie, my diere en vriende - is ek maar 'n eenvoudige nooi.
Gunsteling musiek: Luister min na musiek- ek het sensitiewe ore!
Laaste fliek gesien: The Tourist en Forrest Gump
Laaste boek gelees: 'n Hele rits vampire stories - ja daardie lelike gogga het my ook gebyt.
Ek eet graag: Thai kosse! En vegetariese sushi met baie gemmer en wasabi!
Ek drink graag: As 'n bederf - enige iets pienk - Yogisip, Steri stumpie ...
Wat doen jy met jou vrye tyd as jy nie hardloop nie: Vry my diere - skies Wietsie maar ek en Deon is mal oor ons viervoetiges.
Wat weet bitter min mense van jou: As ek nie tekkies aan het nie is ek op my gelukkigste tuis by Deon en ons harige familie.