Bongani Plaatjie


Volle name: Bongani Plaatjie

Ouderdomsgroep: Senior

Aantal jare by klub: 2 jaar

Hoe lank hardloop jy al: Sowat 12 jaar.

Kilometers per week (tans): 70 km per week, as ek nie vir 'n race oefen nie.

Gunsteling wedloop: Two Oceans

Gunstelinge hardloopskoene: Ek het nie 'n gunsteling nie, solank ek net kan hardloop. Ek het begin met 'n paar adidas wat ek by John gekry het.

Doelwitte vir 2011 (enige iets): Om my tweede Karoo Ultra te hardloop en dit weer so te geniet saam met almal soos verlede jaar.

Ander belangstellings: Sokker

Gunsteling musiek: R&B, Gospel, Reggae, Pop en Hip-hop.

Laaste fliek gesien: Car Wash

Laaste boek gelees: Die Son

Ek eet graag: Enige gesonde kos.

Ek drink graag: Koffie, water en koeldrank. Geen alkohol nie. Verlede jaar se Comrades wyn staan steeds in my yskas.

Wat doen jy met jou vrye tyd as jy nie hardloop nie: Kyk sport - enige sport.

Wat weet bitter min mense van jou: My naam.