Nuwe ASA-voorsitter se doelwitte
James Evans, wat die naweek as Atletiek Suid-Afrika (ASA) se voorsitter verkies is, het drie doelwi…

James Evans, wat die naweek as Atletiek Suid-Afrika (ASA) se voorsitter verkies is, het drie doelwitte gestel wat hy voor die volgende verkiesing, teen einde April 2012, wil bereik.