Bellville Gholfdag 2011

Vanjaar word die klub se 11de gholfdag aangebied by die Bellville Gholfklub. Die datum is Vrydag 28 Oktober.

Die kompetisie is in die 4 Ball Betterball Stableford-formaat.

Die inskrywingsfooi sluit in:
- 'n Uitstekende prysuitdeling met 'n ligte ete
- Verversings op die baan (Verskeie nat gate)

Vir enige navrae oor die gholfdag kontak asseblief vir Geoffrey Lee by 083 788 3939 / geoffrey.lee@eon.co.za of Pieter Carstens by 084 404 4933 / pieter.carstens@telkomsa.net

Maatskappye wat 'n promosie wil aanbied op die dag is ook welkom om hulle te kontak.