Ons volgende wedloop vind op 5 Oktober plaas.
Die 10 km spring weg by die Fox Fitness & Leisure Gimnasium in Belrailstraat, Bellville (agter Sanlam se hoofkantoor), met parkeerplek vir 1 500 voertuie.
Ons het julle hulp nodig as beamptes. Laat weet asseblief by bellvilleac@gmail.com of jy kan help, of kontak vir Pieter Carstens by 084 404 4933 / pieter.carstens@telkomsa.net.