Robotte neem deel aan driekamp

Drie Japanse robotjies – een wat kan swem, een wat kan fietsry en een wat kan hardloop – is ingeskryf vir die Ysterman-driekamp-kompetisie wat op 8 Oktober in Hawaii gehou word.

Robotjies wys hul driekamp-staal