Runner of the Month - July 2011 on September 01, 2011 Get link Facebook X Pinterest Email Other Apps Atleet van die maand vir Julie is Lize-Marie Sahd. Lize-Marie ontvang dit vir haar 1:49:03 PB in die Knysna Half Marathon. Lize-Marie is die eerste dame wat die toekenning vir 'n tweede keer ontvang.