WPA lisensies vir 2012 is nou beskikbaar.
Indien jy joune so vinnig moontlik wil hê kan jy solank die WPA-vorm by ons blog aflaai, invul en op 'n Donderdag na die klubhuis bring.
Die vorm is by hierdie skakel.
Wanneer die bladsy oopgemaak het klik jy op "File", klik dan op "Download original".
ONTHOU! 2012 lisensies mag eers vanaf 1 Januarie 2012 gedra word.
2012 Licence numbers are now available.
Senior Licences cost R85
Junior Licences cost R45
New WPA Rule: Junior licences will ONLY be sold in exchange of the athlete’s birth certificate and completed licence registration form.