Volle name: Ryan Allen Hammond
Ouderdomsgroep: Senior
Beroep: Marine fitter
Aantal jare by klub: 2 jaar en 2 maande
Hoe lank hardloop jy al: 2 jaar en 2 maande
Kilometers per week (tans): 15km (5 by gym, 5 op pad, 5 by klub)
Gunsteling wedloop: Bay 2 Bay en Kloofnek Classic
Gunstelinge hardloopskoene: Asics
Doelwitte vir 2012 (enige iets): Meeste nou bereik, wil volgende jaar op die langer afstande fokus.
Ander belangstellings: Kook
Gunsteling musiek: Agtergrondmusiek - so anything goes.
Laaste fliek gesien: X-Men
Laaste boek gelees: The Jackal
Ek eet graag: Seekos, pasta en baie sterk kerrie. [Shaleen se invloed?]
Ek drink graag: Baie water en nog meer bier - Castle.
Wat doen jy met jou vrye tyd as jy nie hardloop nie: Spandeer tyd saam met my vrou en dogtertjie (2). Ek gaan kyk ook graag sport in 'n stadion.
Wat weet bitter min mense van jou: My geheime!